Gritty Cape Town cop series Die Byl now streaming

Cape Town is the South African city with the highest murder and robbery rate, so it’s the logical setting for Season 2 of Die Byl, the gritty Afrikaans cop drama that is now available to binge, first on Showmax, ahead of its run on kykNET in December 2019. 

Piet van der Bijl (Waldemar Schultz) is a brilliant detective who specialises in serial killers - and a workaholic who will do anything for those closest to him.

In Season 2, which is set five years later, Byl’s relationship with Advocate Nicky Swanepoel (2018 Tempo Awards Actress of the Year nominee Milan Murray from Waterfront) is on the rocks, while his ex-wife Carien (Fiesta, Kanna, Vita and ATKV winner Rolanda Marais from Johnny Is Nie Dood Nie), is back in his life.

But as usual, Byl’s more preoccupied with his cases, as he comes up against increasingly sophisticated serial killers who target Cape Flats gang members, senior citizens at a retirement home, inmates at a maximum security prison, and first responders at emergency sites, among others.

While these cases are episodic, the tension builds throughout the season as someone starts targeting those closest to Byl, and the hunters become the hunted...

Here are three reasons to add Die Byl to your watchlist, whether you speak Afrikaans or not:

1. It’s inspired by “South Africa’s very own super sleuth”

While the cases are fictional, Die Byl is inspired by the real life South African cop Piet Byleveld, who solved some of South Africa’s most talked-about cases, like the murders of Leigh Matthews, Sheldean Human and Sibille Zanner, and caught infamous serial killers like Lazarus Mazingane, the Nasrec killer, and Cedric Maake, the Wemmer Pan Killer.

According to Daily Maverick, Byleveld - or Piet Byl as he was known - was “one of the best detectives ever to have the job. He had a 99% success rate in a career that spanned almost 40 years” - and assisted the FBI, Mossad and Scotland Yard in investigations.

Byleveld consulted on Season 1 of Die Byl shortly before he passed away in 2017. He was widely mourned, with News24 calling him a “top cop”; Daily Maverick hailing him as “South Africa’s very own super sleuth;” and IOL describing him as “a serial killer hunter with a gentle side.”

2. It’s the best cast we’ve seen in ages

Waldemar Schultz (7de Laan) and Lika Berning (Liefling) won the Huisgenoot Tempo Awards for Best Actor and Best Actress in 2017 for their roles in the first season as the brooding colonel Piet van der Bijl and his profiler, Captain Lena Evans, respectively.

They’re supported by an exceptional cast that also includes Marvin-Lee Beukes (Waterfront, Die Boland Moorde) as captain Juan Stuurman, who has moved from Byl’s team into IT; Vita award winner Eric Nobbs as pathologist Dr Fritz Barnard and Trudy van Rooy as his new lab assistant, Dr Shani van Rooi; Avanti winner Barbara-Marié Immelman as Ellie Bonthuys, once a journalist only looking for sensationalism, now the police unit’s spokesperson; and Vita award winner Tertius Meintjes as general Neels van As, whose relationship with Byl is improving now that the detective is no longer dating his ex-wife Nicky.

Other key cast include aKING lead vocalist Laudo Liebenberg (Kanarie, Black Sails); SAFTA winner Deon Lotz (Skoonheid, Shepherds and Butchers); and Jessie Berning as the young son of Captain Lena Evans (played by his real-life mother, Lika Berning).

There are also guest appearances in each 70-minute episode, from the likes of 2018 Tempo Awards Actor of the Year Marlo Minnaar (Sara Se Geheim); Silwerskerm winners Cintaine Schutte (Die Seemeeu) and Albert Pretorius (Johnny Is Nie Dood Nie); and three-time ATKV Best Actress winner Jana Kruger (Swartwater), not to mention SAFTA winners Denise Newman (Shirley Adams, Suidooster), Marius Weyers (Dis Ek, Anna), and Jody Abrahams (Hard Copy, Arendsvlei), among many other faces you’ll recognise.

3. It’s made by Marche Media, with Quentin Krog as one of the directors

The nail-biting crime series is being produced by Marche Media - the current darlings of the Afrikaans production industry - responsible for award-winning films like Kanarie and Johnny Is Nie Dood Nie; documentaries like Nobody’s Died Laughing: A Journey With Pieter-Dirk Uys; and hit series like Die Spreeus, Dwaalster, and the multi-award-winning Boer Soek 'n Vrou.

Quentin Krog (Die Boekklub, Vir Die Voëls, Ballade Vir 'n Enkeling, Thys & Trix) directs the first episode. He’s one of three directors on the second season, alongside Liezl Spies (Tempo Awards TV Series Of The Year Sara Se Geheim) and Leon Kruger, head writer on Season 1 and 2 of Die Byl and hit shows like Waterfront.

All 14 episodes of Die Byl S2 are now streaming, with English subtitles, on Showmax here.

Fast facts about Die Byl S2

  • Waldemar Schultz (7de Laan) and Lika Berning (Liefling) won the Huisgenoot Tempo Awards for Best Actor and Best Actress for their roles in Season 1
  • Inspired by “South Africa’s very own super sleuth” - Piet Byleveld
  • Set in Cape Town, SA’s murder capital
  • Produced by Marche Media (Kanarie)
  • Episode 1 directed by Quentin Krog (Die Boekklub, Ballade Vir ‘n Enkeling, Vir Die Voëls)


Drie redes om die grinterige Kaapse polisiedrama Die Byl te kyk

Vir onmiddellike gebruik

  • Waldemar Schultz (7de Laan) en Lika Berning (Liefling) het die Huisgenoot Tempo-toekennings vir Beste Akteur en Beste Aktrise gewen vir hulle spel in Seisoen 1
  • Geïnspireer deur “Suid-Afrika se eie superspeurder” Piet Byleveld
  • Speel af in Kaapstad, SA se moord-hoofstad
  • Vervaardig deur Marche Media (Kanarie)
  • Episode 1 se regie deur Quentin Krog (Die Boekklub, Ballade Vir ‘n Enkeling, Vir Die Voëls)

Kaapstad is die Suid-Afrikaanse stad met die hoogste moord- en roofkoers en sodoende die logiese millieu vir Seisoen 2 van Die Byl, die grinterige Afrikaanse polisiedrama wat nou as geheel beskikbaar is op Showmax, voordat dit in Desember 2019 op kykNET uitgesaai word.

Piet van der Bijl (Waldemar Schultz) is ’n briljante speurder wat spesialiseer in reeksmoordenaars – en ’n werkverslaafde wat enige iets sal doen vir die mense naaste aan hom.

In Seisoen 2, wat 5 jaar na die eerste seisoen afspeel, is Byl se verhouding met advokaat Nicky Swanepoel (2018 Tempo-toekenning vir Aktrise van die jaar-benoemde Milan Murray van Waterfront) op die rotse, en sy eksvrou Carien (Fiesta, Kanna, Vita en ATKV-wenner Rolanda Marais van Johnny Is Nie Dood Nie), is terug in sy lewe.

Byl is egter soos gewoonlik meer geïnteresseerd in die sake wat hy ondersoek, en die reeksmoordenaars waarmee hy moet rekening hou raak meer en meer gesofistikeerd. Die slagoffers is bendelede op die Kaapse Vlaktes, bejaardes in ’n aftreeoord, gevangenes in ’n maksimum-sekuriteit tronk en diegene wat eerste opdaag om bystand te verleen op noodtonele, onder andere.

Alhoewel die sake episodies afgehandel word, is daar ’n spanningslyn wat deur die hele seisoen opbou wanneer diegene naaste aan Byl die teikens word, en die jagters in prooi verander ...

Hier is drie redes waarom jy Die Byl by jou kyklys moet voeg:

1. Dis geïnspireer deur “Suid-Afrika se eie superspeurder”

Terwyl die sake wat ondersoek word fiksioneel is, is Die Byl geïnspireer deur die werklike Suid-Afrikaanse speurder Piet Byleveld, wat van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende moordsake opgelos het, soos die moorde op Leigh Matthews, Sheldean Human en Sibille Zanner. Hy het ook berugte reeksmoordenaars soos Lazarus Mazingane, die Nasrec-moordenaar, en Cedric Maake, die Wemmerpan-moordenaar vasgetrek.

Volegns Daily Maverick, was Byleveld – of Piet Byl soos hy bekend was – “een van die beste speurders wat ooit die pos beklee het. Hy het ’n 99% sukseskoers gehad in ’n loopbaan wat oor byna 40 jaar gestrek het” – en het die FBI, Mossad enScotland Yard in ondersoeke bygestaan.

Byleveld het gekonsulteer op Seisoen 1 van Die Byl tot kort voordat hy in 2017 oorlede is. Sy afsterwe is wyd betreur, met News24 wat hom ’n “top polisieman” genoem het; Daily Maverick wat hom as “Suid-Afrika se eie superspeurder” beskryf het en IOL wat gesê het hy was “’n reeksmoordenaarjagter met ’n sagte kant.”

2. Dis die beste rolverdeling wat ons in ’n lang tyd gesien het

Waldemar Schultz (7de Laan) en Lika Berning (Liefling) het in 2017 die Huisgenoot Tempo-toekennings vir Beste Akteur en Beste Aktrise gewen vir hulle spel in die eerste seisoen as die peinsende kolonel Piet van der Bijl en die forensiese sielkundige, kaptein Lena Evans, onderskeidelik.

Hulle word ondersteun deur ’n uitsonderlike rolverdeling wat ook vir Marvin-Lee Beukes (Waterfront, Die Boland Moorde) as kaptein Juan Stuurman insluit, wat uit Byl se span na IT verskuif het; Vita-toekenning-wenner Eric Nobbs as patoloog Dr. Fritz Barnard en Trudy van Rooy as sy nuwe laboratorium-assistent, Dr. Shani van Rooi; Avanti-wenner Barbara-Marié Immelman as Ellie Bonthuys, ’n voormalige joernalis wat net op soek was na sensasie, wat nou die polisieeenheid se woordvoerder is; en Vita-toekenning-wenner Tertius Meintjes as generaal Neels van As, wie se verhouding met Byl aan die verbeter is noudat Byl nie meer met Neels se eksvrou Nikcy uitgaan nie.

Ander sluetelrolle word vertolk deur aKING voorman Laudo Liebenberg (Kanarie, Black Sails); SAFTA-wenner Deon Lotz (Skoonheid, Shepherds and Butchers); en Jessie Berning as Kaptein Lena Evans se jong seun (die rol van sy ma word vertolk deur sy werklike ma, Lika Berning).

Daar is ook gas-akteurs in elke 70-minuut episode, in die vorm van mense soos 2018 Tempo-toekenning Akteur van die jaar-wenner Marlo Minnaar (Sara Se Geheim); Silwerskerm-wenners Cintaine Schutte (Die Seemeeu) en Albert Pretorius (Johnny Is Nie Dood Nie); en drie-maal ATKV Mediaveertjie vir Beste Aktrise-wenner Jana Kruger (Swartwater), asook SAFTA-wenners Denise Newman (Shirley Adams, Suidooster), Marius Weyers (Dis Ek, Anna), en Jody Abrahams (Hard Copy, Arendsvlei), tussen verskeie ander gesigte wat jy sal herken.

3. Dit word gemaak Marche Media, met Quentin Krog as een van die regisseurs

Hierdie spannende misdaadreeks word vervaardig deur Marche Media – staatmakers van die Afrikaanse film- en TV-bedryf – wat verantwoordelik is vir bekroonde rolprente soos Kanarie en Johnny Is Nie Dood Nie; dokkies soos Nobody’s Died Laughing: A Journey With Pieter-Dirk Uys; en trefferreekse soos Die Spreeus, Dwaalster, en die veelbekroonde gunsteling Boer Soek ‘n Vrou.

Quentin Krog (Die Boekklub, Vir Die Voëls, Ballade Vir ‘n Enkeling, Thys & Trix) behartig die regie van die eerste episode. Hy is een van drie regisseurs op die tweede seisoen, saam met Liezl Spies (Tempo-toekenning TV-reeks van die jaar vir Sara Se Geheim) en Leon Kruger, hoofskrywer van Seisoen 1 en 2 van Die Byl en terfferreekse soos Waterfront.

Al 14 episodes van Die Byl S2 is nou op Showmax te sien, met English onderskrifte. Klik hier om te kyk. 

Kyk die lokrpent:

Meer oor Showmax

Showmax is ’n internet-TV-diens. Teen ’n enkele maandelikse fooi kry jy onbeperkte toegang tot ’n reuse aanlyn-katalogus van TV-programme, rolprente, kinderprogramme en dokumentêre. Begin kyk of stop ’n program net wanneer jy wil. Geen advertensies. Kanselleer enige tyd – daar is geen kontrak nie.

Stroom Showmax met toepassings vir slim TV’s, tablette, slimfone, rekenaars, mediaspelers en speletjie-konsoles. Showmax werk ook met Chromecast en AirPlay. Bestuur dataverbuik met die bandwydte-beheer-funksie. Geen internet? Geen probleem nie. Laai inhoud op slimfone en tablette af om later te kyk wanneer jy nie aanlyn is nie.

Showmax is in 2015 gebore en is tans in meer as 70 lande beskikbaar. Vir ’n gratis proeflopie, besoek www.showmax.com.